Levitikus 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Die naaktheid van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie.+ Dit is jou vader se naaktheid. Deuteronomium 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) 1 Korintiërs 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+
20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+