Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En terwyl Israel in daardie land gewoon het,+ het Ruben op ’n keer by Bilha, sy vader se byvrou, gaan lê, en Israel het daarvan te hore gekom.+

      En die seuns van Jakob was twaalf.

  • Levitikus 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n man wat by sy vader se vrou gaan lê, het die naaktheid van sy vader ontbloot.+ Hulle moet albei vir seker doodgemaak word. Hulle bloed is op hulle.

  • Deuteronomium 22:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “Geen man mag sy vader se vrou neem nie, sodat hy nie die slip van sy vader oplig nie.+

  • Deuteronomium 27:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • 2 Samuel 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het Agitoʹfel vir Absalom gesê: “Hou gemeenskap met die byvrouens van u vader,+ wat hy agtergelaat het om die huis op te pas.+ En die hele Israel sal beslis hoor dat u u ’n stank+ gemaak het vir u vader,+ en die hande+ van almal wat by u is, sal beslis sterk word.”

  • 1 Korintiërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel