Spreuke 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+ Efesiërs 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Aangesien hulle alle sedelikheidsgevoel verloor het,+ het hulle hulle aan losbandige+ gedrag oorgegee om met hebsug+ elke soort onreinheid+ te bedryf.
16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+
19 Aangesien hulle alle sedelikheidsgevoel verloor het,+ het hulle hulle aan losbandige+ gedrag oorgegee om met hebsug+ elke soort onreinheid+ te bedryf.