Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Petrus 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hulle het oë wat vol egbreuk is+ en wat nie kan ophou sondig nie,+ en hulle verlok onbestendige siele. Hulle het ’n hart wat geoefen is in hebsug.+ Hulle is vervloekte kinders.+

  • Judas 12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hulle is die rotse wat onder die water verborge is in julle liefdesmaaltye+ terwyl hulle saam met julle fees hou, herders wat hulleself sonder vrees voed;+ waterlose wolke wat deur winde+ heen en weer gedryf word;+ bome in die naherfs, maar vrugloos, twee keer gestorwe, ontworteld;+

  • Openbaring 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘Nietemin het ek ’n paar dinge teen jou, dat jy daar diegene het wat vashou aan die leer van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te lê, om afgodsoffers te eet en om hoerery te pleeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel