Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hierop het God gesê: “Jou vrou Sara baar inderdaad vir jou ’n seun, en jy moet hom Isak+ noem. En ek sal my verbond met hom tot stand bring as ’n verbond tot onbepaalde tyd vir sy saad ná hom.+

  • Josua 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Na verloop van tyd het ek julle voorvader Abraham+ van oorkant die Rivier+ geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy saad baie gemaak.+ En ek het aan hom Isak gegee.+

  • Romeine 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook nie omdat hulle Abraham se saad is, is hulle almal kinders nie,+ maar: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel