Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En nadat hulle hom geboei het, het hulle hom weggelei en hom aan Pilatus, die goewerneur,+ oorgelewer.

  • Johannes 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Geen mens het dit van my weggeneem nie, maar ek doen op eie inisiatief afstand daarvan. Ek het gesag om daarvan afstand te doen, en ek het gesag om dit weer te ontvang.+ Die gebod+ hieroor het ek van my Vader ontvang.”

  • Handelinge 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die gedeelte van die Skrif wat hy hardop gelees het, was dit: “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word, en soos ’n lam wat stom is voor sy skeerder, so maak hy nie sy mond oop nie.+

  • Filippense 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat meer is, toe hy hom in gestalte as ’n mens bevind het,+ het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot in die dood,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel