Jesaja 50:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die Soewereine Heer Jehovah het my oor geopen, en ek was nie opstandig nie.+ Ek het my nie in die teenoorgestelde rigting gedraai nie.+ Johannes 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daarom het die Vader my lief,+ omdat ek van my siel afstand doen,+ sodat ek dit weer kan ontvang. Hebreërs 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hoewel hy ’n Seun was, het hy gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat hy gely het;+
5 Die Soewereine Heer Jehovah het my oor geopen, en ek was nie opstandig nie.+ Ek het my nie in die teenoorgestelde rigting gedraai nie.+