30 in die grot wat in die veld van Magpeʹla is wat teenoor Mamre in die land Kanaän lê, die veld wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om ’n graf te besit.+
5 En tog het hy hom geen erfbesitting daarin gegee nie, nee, nie ’n voetbreedte nie;+ maar hy het beloof om dit as ’n besitting aan hom te gee,+ en ná hom aan sy saad,+ hoewel hy nog geen kind gehad het nie.+