Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘En ek sal jou saad vermeerder soos die sterre van die hemel en ek sal aan jou saad al hierdie lande gee;+ en deur middel van jou saad sal al die nasies van die aarde hulleself beslis seën’,+

  • Handelinge 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En tog het hy hom geen erfbesitting daarin gegee nie, nee, nie ’n voetbreedte nie;+ maar hy het beloof om dit as ’n besitting aan hom te gee,+ en ná hom aan sy saad,+ hoewel hy nog geen kind gehad het nie.+

  • Hebreërs 11:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 hoewel daar vir hom gesê is: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel