Deuteronomium 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou. Nehemia 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+ Johannes 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die fees van die Jode, die loofhuttefees,+ was egter naby. Johannes 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.
13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou.
14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+
37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.