Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ook die fees van die oes van die eerste ryp vrugte+ van jou arbeid, van wat jy op die land saai;+ en die fees van die insameling teen die uitgang van die jaar, wanneer jy jou arbeid van die land af insamel.+

  • Levitikus 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is die huttefees vir Jehovah, sewe dae lank.+

  • Numeri 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En op die vyftiende dag van die sewende maand+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie,+ en julle moet sewe dae lank ’n fees vir Jehovah vier.+

  • Deuteronomium 31:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Moses het hulle beveel en gesê: “Aan die einde van elke sewe jaar, op die vasgestelde tyd van die jaar van die kwytskelding,+ op die huttefees,+

  • Sagaria 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.

  • Johannes 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die fees van die Jode, die loofhuttefees,+ was egter naby.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel