Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘“Ek, Jehovah, het gespreek, waarlik, ek sal dit aan hierdie hele bose vergadering doen,+ dié wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en daar sal hulle sterf.+

  • Josua 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan Jehovah nie dien nie, want hy is ’n heilige God;+ hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Hy sal julle opstandigheid en julle sondes nie vergewe nie.+

  • Hebreërs 12:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Sien toe dat julle nie vra om verskoon te word by hom wat spreek nie.+ Want as hulle nie ontkom het wat gevra het om verskoon te word by hom wat op die aarde ’n goddelike waarskuwing gegee het nie,+ veel minder sal ons dan as ons ons afkeer van hom wat uit die hemele spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel