Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Let op jouself weens hom en gehoorsaam sy stem. Moet jou nie opstandig gedra teen hom nie, want hy sal julle oortreding nie vergewe nie;+ want my naam is in hom.

  • Numeri 14:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘“Ek, Jehovah, het gespreek, waarlik, ek sal dit aan hierdie hele bose vergadering doen,+ dié wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en daar sal hulle sterf.+

  • 1 Samuel 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En daarom het ek vir die huis van Eli gesweer dat die oortreding van die huis van Eli tot onbepaalde tyd nie van straf vrygestel sal word deur offerande of deur offergawe nie.”+

  • 2 Petrus 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel