Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jy mag geen ander gode+ teen my aangesig hê nie.

  • Numeri 33:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+

  • 2 Kronieke 34:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in die agtste jaar van sy regering, terwyl hy nog ’n seun was,+ het hy die God van sy voorvader Dawid begin soek;+ en in die twaalfde jaar het hy Juda en Jerusalem begin reinig+ van die hoogtes+ en die heilige pale+ en die gesnede beelde+ en die gegote beelde.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel