25 Vandag sal ek die skrik vir jou en die vrees vir jou op die volke onder die hele hemel begin lê, wat die berig oor jou sal hoor; en hulle sal inderdaad weens jou in beroering wees en pyne hê soos dié by ’n geboorte.’+
9 En sy het vir die manne gesê: “Ek weet dat Jehovah beslis die land aan julle sal gee,+ en dat die skrik vir julle op ons geval het,+ en dat al die inwoners van die land mismoedig geword het weens julle.+