Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En ek sal die skrik vir my voor jou uit stuur,+ en ek sal beslis al die volke onder wie jy kom, in verwarring bring, en ek sal jou inderdaad die agterkant van die nek van al jou vyande gee.+

  • Deuteronomium 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Vandag sal ek die skrik vir jou en die vrees vir jou op die volke onder die hele hemel begin lê, wat die berig oor jou sal hoor; en hulle sal inderdaad weens jou in beroering wees en pyne hê soos dié by ’n geboorte.’+

  • Deuteronomium 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Niemand sal teen julle standhou nie.+ Die skrik vir julle en die vrees vir julle sal Jehovah julle God op die oppervlak van die hele land laat kom+ waarop julle sal loop, net soos hy julle beloof het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel