-
Josua 4:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 Toe het die kinders van Israel dit gedoen, net soos Josua beveel het, en hulle het twaalf klippe uit die middel van die Jordaan geneem, net soos Jehovah vir Josua gesê het, om met die getal stamme van die kinders van Israel ooreen te stem;+ en hulle het hulle saam met hulle na die verblyfplek+ oorgeneem en hulle daar neergesit.
-