Eksodus 24:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hy het nie sy hand teen die vooraanstaandes van die kinders van Israel+ uitgesteek nie, maar hulle het ’n visioen van die ware God gesien+ en het geëet en gedrink.+ Jesaja 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+ Johannes 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+
11 En hy het nie sy hand teen die vooraanstaandes van die kinders van Israel+ uitgesteek nie, maar hulle het ’n visioen van die ware God gesien+ en het geëet en gedrink.+
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+
18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+