Eksodus 37:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het hy dit binne en buite met suiwer goud oorgetrek en daarvoor ’n goue rand rondom gemaak.+ Hebreërs 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;
4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;