Eksodus 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En jy moet dit met suiwer goud oortrek.+ Binne en buite moet jy dit oortrek, en jy moet daaraan ’n goue rand rondom maak.+ Hebreërs 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;
11 En jy moet dit met suiwer goud oortrek.+ Binne en buite moet jy dit oortrek, en jy moet daaraan ’n goue rand rondom maak.+
4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;