Eksodus 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet die draaghoute van akasiahout maak en hulle met goud oortrek.+ 1 Kronieke 15:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het die seuns van die Leviete die ark van die ware God begin dra,+ net soos Moses deur Jehovah se woord beveel het, op hulle skouers met die draaghoute op hulle.+
15 Toe het die seuns van die Leviete die ark van die ware God begin dra,+ net soos Moses deur Jehovah se woord beveel het, op hulle skouers met die draaghoute op hulle.+