Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En jy moet fynmeel neem en twaalf ringvormige koeke daarvan bak. Twee tiendes van ’n efa moet vir elke ringvormige koek gebruik word.

  • 1 Samuel 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het die priester hom gegee wat heilig was,+ want daar was geen brood daar nie behalwe die toonbrode wat voor Jehovah verwyder is+ om vars brood daar te sit op die dag dat dit weggeneem is.

  • 1 Kronieke 9:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En party van die seuns van die Kehatiete, hulle broers, het toesig gehad oor die stapelbrood,+ om dit sabbat na sabbat te berei.+

  • 2 Kronieke 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+

  • Matteus 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en hulle die aanbiedingsbrode+ geëet het, iets wat vir hom nie geoorloof+ was om te eet nie, en ook nie vir dié wat by hom was nie, maar net vir die priesters?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel