Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets hoogheiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd.”

  • Matteus 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en hulle die aanbiedingsbrode+ geëet het, iets wat vir hom nie geoorloof+ was om te eet nie, en ook nie vir dié wat by hom was nie, maar net vir die priesters?+

  • Markus 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hoe hy—volgens die verslag oor die hoofpriester Abjaʹtar+—in die huis van God ingegaan en die aanbiedingsbrode+ geëet het, wat vir niemand behalwe die priesters geoorloof is om te eet nie,+ en ook vir die manne wat by hom was, daarvan gegee het?”+

  • Lukas 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe hy in die huis van God ingegaan en die aanbiedingsbrode+ ontvang en geëet het en vir die manne wat by hom was, daarvan gegee het, wat vir niemand geoorloof is om te eet nie, maar net vir die priesters?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel