Eksodus 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sê dan nou voor die ore van die volk, dat hulle—elke man van sy naaste en elke vrou van haar naaste—silwervoorwerpe en goue voorwerpe moet vra.”+ Eksodus 12:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En die kinders van Israel het gedoen volgens die woord van Moses deurdat hulle van die Egiptenaars silwervoorwerpe en goue voorwerpe en mantels gevra het.+
2 Sê dan nou voor die ore van die volk, dat hulle—elke man van sy naaste en elke vrou van haar naaste—silwervoorwerpe en goue voorwerpe moet vra.”+
35 En die kinders van Israel het gedoen volgens die woord van Moses deurdat hulle van die Egiptenaars silwervoorwerpe en goue voorwerpe en mantels gevra het.+