Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ek oordeel die nasie vir wie hulle sal dien,+ en daarna sal hulle met baie goed uittrek.+

  • Eksodus 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en wanneer julle trek, sal julle nie met leë hande trek nie.+

  • Eksodus 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Sê dan nou voor die ore van die volk, dat hulle—elke man van sy naaste en elke vrou van haar naaste—silwervoorwerpe en goue voorwerpe moet vra.”+

  • Psalm 105:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hy het hulle met silwer en goud begin uitlei;+

      En onder sy stamme was daar niemand wat struikelend voortbeweeg het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel