35 En die kinders van Israel het gedoen volgens die woord van Moses deurdat hulle van die Egiptenaars silwervoorwerpe en goue voorwerpe en mantels gevra het.+
34 En hy het die paneelrame met goud oorgetrek, en hy het hulle ringe van goud gemaak as houers vir die stawe, en hy het die stawe met goud oorgetrek.+