Eksodus 38:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte, en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el was sy hoogte.+ Eksodus 40:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hy het die brandofferaltaar+ by die ingang van die tabernakel van die tent van samekoms gesit, om die brandoffer+ en die graanoffer daarop te offer, net soos Jehovah Moses beveel het. 2 Kronieke 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy die koperaltaar+ gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte.+ Hebreërs 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ons het ’n altaar waarvan dié wat by die tent heilige diens verrig, geen reg het om te eet nie.+
38 En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte, en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el was sy hoogte.+
29 En hy het die brandofferaltaar+ by die ingang van die tabernakel van die tent van samekoms gesit, om die brandoffer+ en die graanoffer daarop te offer, net soos Jehovah Moses beveel het.
4 Toe het hy die koperaltaar+ gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte.+