25 En die priester moet van die bloed van die sondoffer met sy vinger neem en dit aan die horings+ van die brandofferaltaar smeer, en hy moet die res van die bloed aan die voet van die brandofferaltaar uitgiet.
28 En die berig het Joab+ bereik—want Joab was geneig om Adoʹnia te volg,+ hoewel hy nie geneig was om Absalom te volg nie+—en Joab het na die tent+ van Jehovah gevlug en aan die horings van die altaar begin vashou.+