2 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hierop het Joab gesê: “Laat my nie so voor jou opgehou word nie!” Daarop het hy drie ligte spiese in sy palm geneem en dit deur Absalom se hart gedryf+ terwyl hy nog lewend in die hart+ van die groot boom was.
14 Hierop het Joab gesê: “Laat my nie so voor jou opgehou word nie!” Daarop het hy drie ligte spiese in sy palm geneem en dit deur Absalom se hart gedryf+ terwyl hy nog lewend in die hart+ van die groot boom was.