Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang en die ark van die getuienis+ daarheen bring, binnekant die voorhangsel; en die voorhangsel moet vir julle ’n skeiding maak tussen die Heilige+ en die Allerheiligste.+

  • Eksodus 40:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet die ark van die getuienis+ daarin sit en toegang tot die Ark met die voorhangsel afsluit.+

  • Hebreërs 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+

  • Hebreërs 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.

  • Hebreërs 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar agter die tweede voorhangsel+ was die tentafdeling wat “die Allerheiligste”+ genoem word.

  • Hebreërs 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel