Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het hy die Ark in die tabernakel ingebring en die voorhangsel+ wat as skerm dien, op sy plek opgehang en toegang tot die ark van die getuienis afgesluit,+ net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Levitikus 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah het vir Moses gesê: “Praat met jou broer Aäron dat hy nie te alle tye mag inkom in die heiligdom+ binne die voorhangsel,+ voor die deksel wat op die Ark is nie, sodat hy nie sterf nie;+ want in ’n wolk+ sal ek bokant die deksel verskyn.+

  • 1 Konings 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+

  • Hebreërs 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar agter die tweede voorhangsel+ was die tentafdeling wat “die Allerheiligste”+ genoem word.

  • Hebreërs 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+

  • Hebreërs 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel