Eksodus 39:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het hy die borsstuk gemaak,+ soos die werk van ’n borduurder, soos die efod gemaak is, van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad.+ Eksodus 39:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hulle het aan die borsstuk gedraaide kettinkies gemaak, gedraai soos ’n tou, van suiwer goud.+ Levitikus 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarop het hy vir hom die borsstuk+ aangesit en in die borsstuk die Urim en die Tummim+ gesit.
8 Daarna het hy die borsstuk gemaak,+ soos die werk van ’n borduurder, soos die efod gemaak is, van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad.+