Eksodus 26:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer. Eksodus 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Uiteindelik het hy die skerm+ van die ingang van die tabernakel op sy plek opgehang. Levitikus 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en laat die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms+ bymekaarkom.”+
36 En jy moet vir die ingang van die tent ’n skerm+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer.