Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Moses het egter voor Jehovah gepraat en gesê: “Kyk! Die kinders van Israel het nie na my geluister nie;+ en hoe sal Farao ooit na my luister,+ aangesien ek onbesnede van lippe is?”+

  • Numeri 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was.

  • Jeremia 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk, ek weet nie hoe ek moet praat nie,+ want ek is nog maar net ’n seun.”+

  • Handelinge 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.

  • 2 Korintiërs 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar selfs al is ek onbedrewe in spraak,+ is ek beslis nie in kennis nie;+ maar in elke opsig het ons dit in alles aan julle geopenbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel