7 En nou, Jehovah my God, u het u kneg koning gemaak in die plek van my vader Dawid, en ek is nog maar ’n seuntjie.+ Ek weet nie hoe om uit te gaan en hoe om in te kom nie.+
12 Laat geen mens ooit op jou jeug neersien nie.+ Inteendeel, wees ’n voorbeeld+ vir die getroues+ in woord, in gedrag, in liefde, in geloof, in kuisheid.+