-
Deuteronomium 18:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 “En dít moet die reg bly wat die priesters toekom van die volk af, van dié wat ’n slagoffer bring, of dit ’n bul of ’n skaap is: Jy moet vir die priester die skouerblad en die kakebene en die maag gee.
-