Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En dit moet Aäron en sy seuns s’n word deur ’n voorskrif tot onbepaalde tyd wat deur die kinders van Israel nagekom moet word, omdat dit ’n heilige deel is;+ en dit sal ’n heilige deel word wat deur die kinders van Israel gegee moet word. Van hulle gemeenskapsoffers+ is dit hulle heilige deel vir Jehovah.

  • Levitikus 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En julle moet die bors van die beweegoffer+ en die boud van die heilige deel+ op ’n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou,+ want dit is gegee as jou toegewese deel en die toegewese deel van jou seuns uit die gemeenskapsoffers van die kinders van Israel.

  • Numeri 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle vleis moet joune word. Soos die bors van die beweegoffer en soos die regterboud moet dit joune word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel