4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+
11 Maar wanneer hulle julle weglei om julle oor te lewer, moet julle julle nie vooraf kwel oor wat julle sal sê nie;+ maar wat julle ook al in daardie uur gegee word, dit moet julle sê, want dit is nie julle wat praat nie, maar die heilige gees.+