Eksodus 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “En wat jou betref, jy moet die kinders van Israel beveel om vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die lig te bring, om die lampe voortdurend te laat brand.+ 1 Samuel 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.
20 “En wat jou betref, jy moet die kinders van Israel beveel om vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die lig te bring, om die lampe voortdurend te laat brand.+
3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.