9 Toe het Hanna opgestaan nadat hulle in Silo geëet en nadat hulle gedrink het, terwyl die priester Eli op die stoel by die deurpos van die tempel+ van Jehovah gesit het.
15 En Samuel het tot die oggend toe bly lê. Toe het hy die deure van Jehovah se huis oopgemaak.+ En Samuel was bang om vir Eli van die verskyning te vertel.+