Psalm 45:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Al u klere is mirre en aalwynhout en kassia;+Vanuit die grootse ivoorpaleis+ het snaarinstrumente u bly gemaak. Hooglied van Salomo 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Soos ’n sakkie mirre+ is my beminde vir my; tussen my borste+ sal hy die nag deurbring. Hooglied van Salomo 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Wat kom daar soos rookkolomme uit die wildernis op, deurgeur van mirre en wierook,+ ja, van allerhande reukpoeiers van ’n handelaar?”+
8 Al u klere is mirre en aalwynhout en kassia;+Vanuit die grootse ivoorpaleis+ het snaarinstrumente u bly gemaak.
6 “Wat kom daar soos rookkolomme uit die wildernis op, deurgeur van mirre en wierook,+ ja, van allerhande reukpoeiers van ’n handelaar?”+