Hooglied van Salomo 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jou olies+ is aangenaam van geur. Jou naam is soos ’n olie wat uitgegiet is.+ Daarom het meisies jou liefgehad. Hooglied van Salomo 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 nardus+ en saffraan,+ geurige riet+ en kaneel,+ saam met allerhande wierookbome, mirre en aalwyne,+ saam met al die beste parfuums;+
3 Jou olies+ is aangenaam van geur. Jou naam is soos ’n olie wat uitgegiet is.+ Daarom het meisies jou liefgehad.
14 nardus+ en saffraan,+ geurige riet+ en kaneel,+ saam met allerhande wierookbome, mirre en aalwyne,+ saam met al die beste parfuums;+