Eksodus 40:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En jy moet hulle salf net soos jy hulle vader gesalf het,+ en so moet hulle my as priesters dien, en hulle salwing sal voortdurend vir hulle dien as ’n priesterskap tot onbepaalde tyd in hulle geslagte.”+ Openbaring 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters+ vir ons God gemaak,+ en hulle gaan as konings+ oor die aarde heers.”
15 En jy moet hulle salf net soos jy hulle vader gesalf het,+ en so moet hulle my as priesters dien, en hulle salwing sal voortdurend vir hulle dien as ’n priesterskap tot onbepaalde tyd in hulle geslagte.”+
10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters+ vir ons God gemaak,+ en hulle gaan as konings+ oor die aarde heers.”