Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En dit moet vir hom en sy nageslag ná hom dien as die verbond van ’n priesterskap tot onbepaalde tyd,+ omdat hy geen mededinging teen sy God geduld het nie+ en vir die kinders van Israel versoening gedoen het.’”+

  • Hebreërs 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As volmaaktheid+ dan werklik deur die Levitiese priesterskap was+ (want daarmee as kenmerk is die volk die Wet gegee),+ waarom sou dit nog nodig wees+ dat ’n ander priester opstaan volgens die wyse van Melgiseʹdek+ en van wie nie gesê word dat hy volgens die wyse van Aäron is nie?

  • Hebreërs 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Verder moes baie mekaar as priester opvolg+ omdat hulle deur die dood verhinder is+ om dit te bly,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel