Eksodus 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 olie vir die lig,+ balsemolie+ vir die salfolie+ en vir welriekende reukwerk;+ Eksodus 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy het boonop die heilige salfolie+ en die suiwer, welriekende reukwerk+ gemaak, die werk van ’n salfmaker.
29 Hy het boonop die heilige salfolie+ en die suiwer, welriekende reukwerk+ gemaak, die werk van ’n salfmaker.