Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+

  • Eksodus 30:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Enigeen wat ’n soortgelyke salf maak en wat daarvan op ’n vreemdeling sit, moet uit sy volk uitgeroei word.’”+

  • Eksodus 40:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy moet die salfolie+ neem en die tabernakel salf en alles wat daarin is,+ en jy moet dit en al sy voorwerpe heilig, en so moet dit iets heiligs word.

  • 1 Kronieke 9:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En party van die seuns van die priesters was makers van die salfmengsel+ van balsemolie.

  • Psalm 45:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+

      Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel