Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig.

  • Johannes 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Heilig+ hulle deur middel van die waarheid; u woord+ is die waarheid.+

  • 1 Tessalonisense 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel