Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ten einde die sabbatdag te gedenk, om dit heilig te hou,+

  • Levitikus 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Ses dae mag werk gedoen word, maar op die sewende dag is ’n sabbat van volkome rus,+ ’n heilige byeenkoms. Julle mag géén werk doen nie. Dit is ’n sabbat vir Jehovah in al die plekke waar julle woon.+

  • Levitikus 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘In die sewende maand,+ op die eerste van die maand, moet daar vir julle volkome rus wees, ’n gedenkdag deur trompetgeskal,+ ’n heilige byeenkoms.+

  • Levitikus 23:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Dit is vir julle ’n sabbat van volkome rus,+ en julle moet julle siel kasty+ op die negende van die maand, in die aand. Van aand tot aand moet julle julle sabbat hou.”

  • Levitikus 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat van volkome rus vir die land wees,+ ’n sabbat vir Jehovah. Jou land mag jy nie besaai nie en jou wingerd mag jy nie snoei nie.

  • Levitikus 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 ’n Jubeljaar moet daardie vyftigste jaar vir julle word.+ Julle mag nie saad saai nie, en ook nie oes wat in die land opslaan van korrels wat geval het nie, en ook nie die druiwe van sy ongesnoeide wingerdstokke insamel nie.+

  • Deuteronomium 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Ten einde die sabbatdag te onderhou, om dit heilig te hou, net soos Jehovah jou God jou beveel het,+

  • Nehemia 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En u heilige sabbat+ het u aan hulle bekend gemaak, en gebooie en voorskrifte en ’n wet het u hulle deur middel van u kneg Moses beveel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel