Handelinge 7:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Toe het hulle in daardie dae ’n kalf gemaak+ en ’n offerande aan die afgod gebring en hulle in die werke van hulle hande begin verheug.+ 1 Korintiërs 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moet ook nie, soos party van hulle, afgodedienaars word nie;+ net soos daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om ’n aangename tyd te hê.”+
41 Toe het hulle in daardie dae ’n kalf gemaak+ en ’n offerande aan die afgod gebring en hulle in die werke van hulle hande begin verheug.+
7 Moet ook nie, soos party van hulle, afgodedienaars word nie;+ net soos daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om ’n aangename tyd te hê.”+