4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+
16 Toe het ek gesien, en kyk, julle het teen Jehovah julle God gesondig! Julle het vir julle ’n gegote kalf gemaak.+ Julle het gou afgewyk van die weg wat Jehovah julle beveel het.+